NAMAKHOI MUNISIPALITEIT
SEKSUELE TEISTERING BELEID
VOORWOORD
Nama Khoi Munisipaliteit is ‘n regstellende aksie werkgewer wat hom daartoe verbind om regverdigheid in die werkplek te laat geskied. Dit word gereflekteer in die feit dat Nama Khoi Munisipaliteit wetgewing toepas wat hom tot die welsyn en beskerming van alle partye in die werkomgewing bind. Suid-Afrikaners raak al hoe meer bewus van die regte van werknemers en die verantwoordelikheid van die werkgewers, daarom is beskuldigings van seksuele teistering so ‘n gevaarlike aantyging.
Die Raad het
‘n verantwoordelikheid om ‘n werkplek te skep waar geen seksuele teistering
plaasvind nie. Bestuur is verantwoordelik om toe te sien dat teistering gevalle
hanteer word of daar
Seksuele
teistering
1.
DOELSTELLINGS VAN DIE KODE :
1.1
1.2
1.3
1.4
1.5
1.6
1.7
2.
DEFINISIE :
In
terme van die goeie praktykskode wat uitgevaardig is deur Nedlac vir die
hantering van seksuele teistering in artikel 203(2) van die Wet op
Arbeidsverhoudinge (kennisgewing no 137, Staatskoerant no 19049) van Junie 1998,
word seksuele teistering gedefinieer as ongevraagde gedrag van ‘n seksuele
aard. Aandag van ‘n seksuele aard word seksuele teistering wanneer :
*
die gedrag voortdurend geskied, alhoewel ‘n enkele insident seksuele
teistering daar
*
die ontvanger dit duidelik gemaak het dat die gedrag onaanvaarbaar is en
of
*
die beskuldigde behoort te geweet het dat sodanige gedrag onaanvaarbaar
is
*
die beskuldigde en slagoffers van seksuele teistering mag insluit :
raadslede, bestuurders, toesighouers, werknemers, werkaansoekers,
diensverskaffers en kontrakteurs.
3.
TIPE SEKSUELE TEISTERING :
Seksuele teistering wissel van onwelkome oogkontak tot verkragting.
Voorbeelde van vorme wat dit
3.1 Quid
Pro Quo :
Hierdie
vorm van seksuele teistering geskied wanneer die werkgewer, toesighouer,
bestuurder of mede-werknemer misbruik maak van sy/haar gesag deur die
indiensnemingsproses, bevordering, opleiding, dissiplinęre ontslag,
salarisverhogings of enige ander aspekte te beďnvloed in ruil vir gunste van
‘n seksuele aard. Hierdie vorm van seksuele teistering is onaanvaarbaar.
3.2 Fisiese
vorme :
Fisiese
seksuele teistering sluit in ongevraagde fisiese kontak, en strek van onwelkome
aanraking tot seksuele aanranding en verkragting. Dit sluit ook in deursoeking,
deur of in die teenwoordigheid van die teenoorgestelde geslag.
3.3 Verbale
vorme sluit in :
*
Onwelkome insinuasies
*
Suggesties en sinspelings (voorstelle en wenke)
*
Seksuele toenaderings.
4.2.1
Skorsing :
In
ernstige gevalle van seksuele teistering, soos verkragting, deursoeking deur of
in teenwoordigheid van die teenoorgestelde geslag of poging tot verkragting, kan
die beskuldigde geskors word met of sonder die uitslag van ‘n dissiplinęre
verhoor.
4.2.2
Ondersoek :
4.2.2.1
Wanneer bewerings van seksuele teistering aan die Raad bekend gemaak
word, sal
‘n ondersoek beampte deur die Munisipale Bestuurder aangestel word
binne vyf (5)
werksdae om die saak te
ondersoek.
4.2.2.2
Die slagoffer sal die
ondersoekbeampte moet wees.
4.2.2.3
Die ondersoekbeampte sal :
1)
iemand wees van buite die werkplek en lyn van bestuur waar die betrokke
grief plaasgevind het;
2) iemand wees met die nodige arbeidsverhoudinge vaardigheid;
3)
iemand wees met ondersoek vaardighede en genoeg bronne tot sy
beskikking;
4) betroubaarheid waarborg om nie die betrokke partye benadeel nie;
5)
verwysings doen aangaande die aksie wat geneem moet word na aanleiding
van die bewyse wat verkry is binne tien (10) werksdae na sy/haar
aanstelling.
4.2.3. Dissiplinęre
aksie :
4.2.3.1
Alle regte soos uitgelę in die griewe en dissiplinęre kode van die Raad
sal van
toepassing wees op albei die
slagoffer en beskuldigde.
4.2.3.2
Die dissiplinęre verhoor sal binne tien (10) werksdae plaasvind na die
uitslag van die
ondersoek.
4.2.3.3
Die uitslag van die dissiplinęre verhoor sal aan albei betrokke partye
bekend gemaak
word binne twee (2) werksdae tensy anders ooreengekom deur die partye.
4.2.3.4 Indien
die Raad nalaat om dissiplinęre ondersoek te doen,
4.2.3.5 Wanneer ‘n beskuldigde onskuldig bevind word, sal geen dissiplinęre aksie deur die Raad teen die werknemer geneem word wat ‘n klag gelę het in goeder trou. Die Raad aanvaar nie verantwoordelikheid vir siviele klagtes wat gelę word deur die beskuldigde vir skending van regte nie. Hierdie beleid verhoed egter nie die beskuldigde om verdere klagtes te lę nie.
4.2.4
Dissiplinęre maatreëls :
4.2.4.1
Dissiplinęre maatreëls sal die volgende insluit, maar sal nie beperk
wees tot :
*
Voorligting en opleiding
*
Mondelinge waarskuwing
*
Geskrewe waarskuwing
*
Finale waarskuwing
*
Ontslag
4.2.4.2 Vir enige seksuele aanranding soos poging tot verkragting, verkragting of deursoeking, molestering, sal tydelike skorsing die gepaste straf wees.
4.2.4.3 Die Raad sal haar laat lei deur die Goeie Praktykskode soos uiteengesit in Artikel 8 van die Wet op Arbeidsverhoudinge, wanneer ‘n besluit aangaande die optrede vir seksuele teistering geneem moet word.
4.2.4.4 Die slagoffer van seksuele teistering sal die reg het om siviele/kriminele klagtes te lę teen die beskuldigde, en die regte van die slagoffer sal nie beperk word tot hierdie kode nie.
5.
GESKILBESLEGTING :
5.1 Indien
die betrokke partye nie tevrede is met die uitslag van die dissiplinęre verhoor
nie,
5.2 Die
aangeleentheid
5.3 Indien
die aangeleentheid nog nie beslis
6.
VERLOF
6.1 Wanneer
die slagoffer of beskuldigde lei aan emosionele of fisieke stres, sal die Raad
siekteverlof oorweeg op versoek van die individu.
6.2 Afhangende
van die omvang, die graad van die oortreding en die onderlinge verhouding tussen
die slagoffer en die beskuldigde, kan die slagoffer spesiale betaalde verlof van
5 werksdae kry nadat die seksuele teistering klag aanhangig gemaak is wagtend op
die uitslag van die ondersoek.
7.
VERTROULIKHEID
7.1 Die
Raad is verantwoordelik om toe te sien dat die minimum hoeveelheid persone in
die saak betrek word.
7.2 Bestuur,
werknemers en betrokkenes moet onderneem om die identiteite van die betrokke
persone in seksuele teistering gevalle geheim te hou terwyl die saak ondersoek
word.
7.3
8.
DIE WERKNEMER SE VERANWTOORDELIKHEID
8.1 Alle
werknemers moet ‘n klimaat skep waar seksuele teistering onaanvaarbaar is.
8.2 Alle
werknemers moet seker maak dat hul optrede nie aanstootlik is en dat hulle nie
aanstootlike gedrag goedkeur nie.
9.
IMPLEMENTERING VAN HIERDIE BELEID
Elke
bestuurslid en toesighouer is verantwoordelik om toe te sien dat werknemers
binne hulle area hierdie seksuele teistering beleid ken, die maniere om dit te
hanteer en die dissiplinęre aksies wat geneem
Die
Raad dra kennis dat valse en kwaadwillige aantygings ‘n negatiewe impak het op
onskuldige persone, en sal sodanige aantygings met die nodige dissiplinęre
prosedures hanteer word.