NAMA KHOI MUNISIPALITEIT
SEKSUELE TEISTERING BELEID
VOORWOORD
Nama Khoi Munisipaliteit is ‘n regstellende aksie werkgewer wat hom daartoe verbind om regverdigheid in die werkplek te laat geskied. Dit word gereflekteer in die feit dat Nama Khoi Munisipaliteit wetgewing toepas wat hom tot die welsyn en beskerming van alle partye in die werkomgewing bind. Suid-Afrikaners raak al hoe meer bewus van die regte van werknemers en die verantwoordelikheid van die werkgewers, daarom is beskuldigings van seksuele teistering so ‘n gevaarlike aantyging.
Die Raad het ‘n verantwoordelikheid om ‘n werkplek te skep waar geen
seksuele teistering plaasvind nie. Bestuur is verantwoordelik om toe te sien
dat teistering gevalle hanteer word of daar
Seksuele
teistering
1. DOELSTELLINGS VAN DIE KODE :
1.1
1.2
1.3
1.4
1.5
1.6
1.7
2. DEFINISIE :
In
terme van die goeie praktykskode wat uitgevaardig is deur Nedlac vir die hantering van seksuele teistering in artikel 203(2) van
die Wet op Arbeidsverhoudinge (kennisgewing
no 137, Staatskoerant no 19049) van Junie 1998, word seksuele teistering gedefinieer as ongevraagde gedrag van ‘n seksuele aard.
Aandag van ‘n seksuele aard word seksuele teistering wanneer :
*
die gedrag
voortdurend geskied, alhoewel ‘n enkele insident seksuele teistering daar
*
die ontvanger
dit duidelik gemaak het dat die gedrag onaanvaarbaar is en of
*
die beskuldigde
behoort te geweet het dat sodanige gedrag onaanvaarbaar is
*
die beskuldigde
en slagoffers van seksuele teistering mag insluit, raadslede, bestuurders, toesighouers, werknemers, werkaansoekers, diensverskaffers en kontrakteurs.
3. TIPE SEKSUELE TEISTERING
:
Seksuele teistering wissel van onwelkome oogkontak tot verkragting.
Voorbeelde
van vorme wat dit
3.1 Quid Pro Quo :
Hierdie vorm
van seksuele teistering geskied wanneer die werkgewer, toesighouer, bestuurder of mede-werknemer misbruik maak van sy/haar gesag deur
die indiensnemingsproses, bevordering,
opleiding, dissiplinęre ontslag, salarisverhogings of enige ander aspekte
te beďnvloed in ruil vir gunste van ‘n seksuele aard. Hierdie vorm van seksuele teistering is onaanvaarbaar.
3.2 Fisiese
vorme
:
Fisiese seksuele teistering
sluit in ongevraagde fisiese kontak, en strek van onwelkome aanraking tot seksuele aanranding en verkragting.
Dit sluit ook in visentering, deur of in die teenwoordigheid
van die teenoorgestelde geslag.
3.3 Verbale
vorme sluit in :
*
Onwelkome
insinuasies en opmerkings
*
Suggesties
en sinspelings (voorstelle
en wenke)
*
Seksuele
toenaderings.
4.2.1 Skorsing :
In
ernstige gevalle van seksuele teistering, soos verkragting, visentering deur of in teenwoordigheid van die teenoorgestelde
geslag of poging tot verkragting, kan die beskuldigde geskors word met of sonder die uitslag van ‘n dissiplinęre verhoor.
4.2.2 Ondersoek :
4.2.2.1 Wanneer bewerings van seksuele teistering aan die Raad bekend
gemaak word, sal
‘n ondersoek beampte
deur die Munisipale Bestuurder aangestel word binne vyf (5)
werksdae
om die saak te ondersoek.
4.2.2.2 Die
slagoffer sal die kans hę om te
kies wie die ondersoekbeampte moet wees, om privaatheid
te verseker.
4.2.2.3 Die
ondersoekbeampte sal :
1) iemand wees
binne (in lyn van bestuur) of buite die werkplek waar die betrokke grief plaasgevind het;
2)
iemand wees met die nodige arbeidsverhoudinge vaardigheid;
3) Iemand wees
met ondersoek vaardighede
en genoeg bronne tot sy beskikking;
4)
betroubaarheid waarborg om nie die betrokke
partye te benadeel nie;
5) verwysings doen
aangaande die aksie wat geneem moet
word na aanleiding van die bewyse wat verkry
is binne tien (10) werksdae na sy/haar aanstelling.
4.2.3. Dissiplinęre aksie
:
4.2.3.1 Alle regte soos
uitgelę in die griewe en dissiplinęre kode van die Raad sal van
toepassing wees op albei die slagoffer en beskuldigde.
4.2.3.2 Die
dissiplinęre verhoor sal binne tien
(10) werksdae plaasvind na die uitslag van die
ondersoek.
4.2.3.3 Die
uitslag van die dissiplinęre
verhoor sal aan albei betrokke
partye bekend gemaak
word
binne twee (2) werksdae tensy anders ooreengekom
deur die partye.
4.2.3.4 Indien die Raad nalaat om dissiplinęre
ondersoek te doen,
4.2.3.5 Wanneer ‘n beskuldigde onskuldig bevind word, sal geen dissiplinęre aksie deur die Raad teen die werknemer geneem word wat ‘n klag gelę het in goeder trou. Die Raad aanvaar nie verantwoordelikheid vir siviele klagtes wat gelę word deur die beskuldigde vir skending van regte nie. Hierdie beleid verhoed egter nie die beskuldigde om verdere klagtes te lę nie.
4.2.4 Dissiplinęre maatreëls
:
4.2.4.1 Dissiplinęre maatreëls sal die volgende insluit, maar sal
nie beperk wees tot :
*
Berading
*
Voorligting
en opleiding
*
Mondelinge
waarskuwing
*
Geskrewe
waarskuwing
*
Finale waarskuwing
*
Ontslag
4.2.4.2 Vir enige seksuele aanranding soos poging tot verkragting, verkragting of visentering, molestering, sal tydelike skorsing die gepaste straf wees.
4.2.4.3 Die Raad sal haar laat lei deur die Goeie Praktykskode soos uiteengesit in Artikel 8 van die Wet op Arbeidsverhoudinge, wanneer ‘n besluit aangaande die optrede vir seksuele teistering geneem moet word.
4.2.4.4 Die slagoffer van seksuele teistering sal die reg het om siviele/kriminele klagtes te lę teen die beskuldigde, en die regte van die slagoffer sal nie beperk word tot hierdie kode nie.
5. GESKILBESLEGTING :
5.1 Indien die betrokke partye nie tevrede is met die uitslag van die dissiplinęre verhoor nie,
5.2 Die aangeleentheid
5.3 Indien die aangeleentheid nog nie beslis
6. REMEDIERENDE AKSIES
6.1 Wanneer die slagoffer of beskuldigde lei aan emosionele of fisieke stres, sal die Raad siekteverlof
oorweeg op versoek van die individu.
6.2 Afhangende van
die omvang, die graad van
die oortreding en die onderlinge
verhouding tussen die slagoffer en die beskuldigde, kan die slagoffer spesiale betaalde verlof van 5 werksdae kry nadat die seksuele
teistering klag aanhangig gemaak is wagtend op die uitslag van die ondersoek.
6.3
Verdere remedierende
aksies sal toegepas word na …… van die aksies.
7. VERTROULIKHEID
7.1 Die Raad is verantwoordelik om toe te sien dat die minimum hoeveelheid persone in die saak betrek word.
7.2 Bestuur, werknemers en betrokkenes moet onderneem om die identiteite van die betrokke persone in seksuele teistering gevalle geheim te hou terwyl die saak ondersoek word.
7.3
8. DIE WERKNEMER SE VERANTWOORDELIKHEID
8.1 Alle werknemers moet ‘n klimaat skep waar
seksuele teistering onaanvaarbaar is.
8.2 Alle werknemers moet seker maak dat
hul optrede nie aanstootlik is en dat hulle nie
aanstootlike gedrag goedkeur nie.
9. IMPLEMENTERING VAN HIERDIE BELEID
Elke bestuurslid
en toesighouer is verantwoordelik
om toe te sien dat werknemers binne hulle area hierdie seksuele teistering beleid ken, die maniere om dit
te hanteer en die dissiplinęre
aksies wat geneem
Die
Raad dra kennis dat valse
en kwaadwillige aantygings
‘n negatiewe impak het op onskuldige persone, en sal sodanige aantygings
met die nodige dissiplinęre
prosedures hanteer word.
ALDUS GEDOEN, AANVAAR
EN GETEKEN TE .................................................. OP HEDE
DIE
....................... DAG VAN ...............................................
2002.
WERKGEWER
: ............................................... WERKNEMER VERTEENWOORDIGERS
GETUIES
:
.............................................. .................................................................
.............................................. ................................................................
.............................................. ................................................................
.............................................. ................................................................